Kry hulp met Kubuntu
- As jy hulp benodig, probeer Help vanaf die spyskaart, of die
Help spyskaart in die meeste programme.
- Naas ons uitgebreide dokumentasie bied die Kubuntu gemeenskap tesame met die
Ubuntu gemeenskap, persoonlike sowel as internet gebaseerde tegniese
ondersteuning gratis aan jou. Daar is ook kommersiƫle ondersteuning
beskikbaar via Canonical, hul vennote en goedgekeurde maatskappye. Leer meer
by ubuntu.com/support.
- Vertel vir ons van jou Kubuntu ondervinding by ubuntu.com/community!